Weg! Platteland

Weber Classics: The Ultimate Braai Book

deur Jamie Purviance

-

Suid-afrikaners is ou hande by die braaivleis­vuur, maar dié boek sal jou tog ’n paar nuwe truuks leer oor hoe jy ook ’n wok, pizzasteen of riffelpan in jou Weber kan gebruik – plus dit bevat ’n verskeiden­heid resepte waarmee jy die buurman die loef kan afsteek. R330 Struik Lifestyle penguin randomhous­e.co.za 011 327 3550

WEN 1: Weber

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa