Weg! Platteland

Safaris & Spices: An African Food Journey

deur Nico Verster

-

Nico Verster neem tradisione­le resepte uit Noord, Oos, Suideren Wesafrika en gee dit ’n opwindende moderne kinkel wat die vasteland se cuisine in ’n nuwe lig stel. Hier is enigiets van speseryen vryfmengse­ls tot aftreksels, souse, sop, hoofgeregt­e, koek en nagereg – en pragtige foto’s. R330 Jacana jacana.co.za 011 628 3200

WEN 1: Safaris

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa