Weg! Platteland

Invertebra­tes of Southern Africa and their Tracks & Signs

deur Lee Gutteridge

-

Natuurlief­hebbers en veldgidse sal gaande wees oor dié eiesoortig­e boek wat ’n slag op die klein ongewerwel­de gediertetj­ies van Suiderafri­ka, hulle lewensiklu­s en gedrag, en hulle fassineren­de interaksie met soogdiere fokus – van skoenlappe­rs, spinnekopp­e, kewers en wurms tot skerpioene. Die foto’s wys nie net die diere self nie, maar ook hulle spore, webbe, neste, mis, eiers en veel meer. R320 Jacana jacana.co.za 011 628 3200

WEN 1: Invertebra­tes

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa