Ka­rool­e­we

Weg! Platteland - - Foto-essay -

Dié swart-wit foto van ’n gras­dak­huis wat in die re­ën staan en ver­rot, het ek ’n paar jaar ge­le­de ge­neem ter­wyl ek op pad was Oudts­hoorn toe. Gras­dak­ke raak net ál duur­der om te ver­vang, wat dalk ver­klaar waar­om dié sjar­man­te plek aan sy eie lot oor­ge­laat is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.