Één stuk­kie van die leg­kaart

Weg! Platteland - - Foto-essay -

Baie dik­wels kom ek na­by ’n bou­val af op klein stuk­kies ge­breek­te por­se­lein, er­de­wa­re of glas. Dié brok­stuk­kies kan ar­ge­o­loë help om te be­paal uit wat­ter tyd­perk die ge­bou kom, en daar­om moet dit nooit van die ter­rein ver­wy­der of selfs ver­skuif word nie. Ek neem net ’n foto en los dit pre­sies waar ek dit ge­kry het. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.