Weg! Platteland

Daar’s hy, daar’s hy... waar’s hy?

-

Die Weskus wemel ook van romantiese bouvalle. Net buite Elandsbaai is die ruïnes van die eens indrukwekk­ende Kaaps-hollandse kompleks Klaarefont­ein, ’n plek wat lady Anne Barnard glo op haar reise die binneland in aangedoen het. Tot nie so lank gelede nie het daar nog mense in die plaashuis en buitegebou­e gewoon, maar vandag staan dit sonder dak of vensters daar. Dis meer as twee eeue se geskiedeni­s wat hier stadig soos mis voor die son verdwyn – met meer as net ’n bietjie hulp van vandale en diewe die afgelope paar dekades.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa