Weg! Ry & Sleep

Herwin – deur ’n trein

-

Inreaksieo­peenvandie­Oeps-oomblikke watonsopFa­cebookgepu­bliseerhet,het OttoRaaphi­erdiekoste­likestorie­gedeel.

Baie jare gelede het die treinspoor tussen Swakopmund en Walvisbaai baie naby aan die see verbygeloo­p. My swaer en my ouers was met die 4x4 en ’n klomp visstokke in die omgewing. Maar daar sit hulle toe vas, met die gety wat inkom. Hulle het gekarring en vetgegee, maar die 4x4 het ál dieper vasgeval. Later het water by die vensters begin instroom.

Die volgende oomblik hoor my pa die trein. Omdat dit al sterk skemer was, het hy die masjinis se aandag getrek. Die trein gooi toe ankers, en die treindrywe­r vra wat fout is. Baie verleë vertel my pa dat hy vassit. Die masjinis dink toe dit is ’n groot

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa