Weg! Ry & Sleep

MIK GOED

-

Ek verkies om my strikkamer­a vas te maak op ’n hout- of staalpaal wat ek in die grond inkap, en nie aan ’n boom nie. Dit gee my groter vryheid wat betref die hoogte en afstand vanaf die voorwerp wat ek afneem. Ek plaas gewoonlik die eenheid op omtrent kniehoogte.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa