Weg! Ry & Sleep

Laai jou visgerei en mik vir KZN

Slaan jou kamp op by die Tugelamond-oord en kry ’n elf, knorder of grootoogst­ompneus aan die hoek.

-

Hoe drink ’n vis?

heelwat meer gekonsentr­eerd, met baie afvalstoww­e en opgeloste soute. Bronne: macmillanl­earning.com, indianapub­licmedia.org en amnh.org in die bloedstroo­m opgeneem word. In die geval van seevis werk dit andersom, want dié vis skei water uit die bloedstroo­m deur die kieue af.

Dit beteken seevis skei minder urine af, maar dis ’n laer konsentraa­t oplosbare stowwe (soos soute en suikers) bevat as die vis se lyf. Varswaterv­is drink dus nie fisiek die water wat hulle inkry nie.

In die geval van seevis is die waterkonse­ntraat se opgeloste soute hoër as dié in die vis se lyf. Van die water wat die seevis deur sy bek inkry, beweeg ook oor die kieue, maar hy sluk die res van die water, wat dan in sy spysverter­ingstelsel beland. Hier word die water, net soos by mense, in die bloedstroo­m opgeneem. Seevis drink dus wel hulle water.

Dié verskille tussen die twee soorte visse is verder sigbaar as ’n mens hulle ekskresie vergelyk. ’n Varswaterv­is skei ’n groot hoeveelhei­d urine af as gevolg van al die water wat Bloot omdat visse in die water leef, is die meeste mense onder die indruk dat hulle dié water sommer ook drink. Jy sal egter verbaas wees: In sommige gevalle is dit wel waar, maar dis beslis nie met alle visse die geval nie.

Mense drink vars water, maar jy kan langs die see van die dors omkom, want die sout daarin laat ’n mens ontwater. In die geval van visse werk dit effens anders: visse in die see drink wel van dié water, maar nie visse in vars water nie.

Varswaterv­is neem water in deur hulle bek, van waar dit deur die kieue die vis verlaat. Die water word deur middel van osmose in die kieue in die vis se bloedstroo­m opgeneem. Dit is omdat die vars water

 ??  ?? TUGELAMOND
TUGELAMOND
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa