Weg! Ry & Sleep

Al gehoor van Penta-biltong?

- FREDDIE EN MARIE BOTES Mosselbaai

Ná 54 jaar se werk lê ons op 72 die tuig neer.

Ons winterbest­emming is nou die Krugerwild­tuin asook die ATKV se Eiland-spa, want Mosselbaai se winters is nie meer lekker vir die bors nie.

Op pad maak ons eers ’n draai op Kimberley waar ons biltong maak.

Vanjaar is ons tydsbere- kening effens uit en die vleis moet saam Kruger toe.

Noodgedwon­ge hang ek dit binne aan die Penta se opwipdak om te droog – hier kan ek dit lekker lê en dophou terwyl ek in die kooi lê.

Nou is dit tyd vir my knipmes om aan die werk te spring!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa