Weg! Ry & Sleep

Haastige daktent

-

Bundutec se nuwe Bunduflip-daktent weeg ’n skamele 55 kg en kan binne 30 sekondes uitgevou word – deur een mens! Jy het ook nie ’n stofseiltj­ie nodig nie, want die tent het ’n harde dop wat seël wanneer hy toegevou is.

Nadat die tent opgerig is, trek jy bloot aan twee lusse om die afdakkies uit te vou en in plek te sluit. Die tent kan dwars of oor die lengte van ’n voertuig se dak gemonteer word.

Bundutec waarborg die daktent vir een jaar, en daarby ingesluit is die meganika.

Afmetings (toe) 1 500 x 1 500 x 300 mm

Afmetings (oop) 1 500 x 2 800 x 1 030 mm Prys R15 700

Kontak 063 872 7667; info@bundutec.co.za; bundutec.co.za >

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa