Weg! Ry & Sleep

SONDELA MAAK DIE WATER WARM

-

Sondela naby Bela-Bela het een van sy vyf kouewaters­wembaddens in ’n warmwaters­wembad omskep.

Die oordeienaa­rs het ’n dak gesit oor die swembad heel links van die kantoor, en die kante kan ook met seilpanele toegemaak word as ’n mens die hitte binne wil hou.

Die water se temperatuu­r is 34 ºC – net die regte medisyne op ’n koue dag.

Kontak 014 736 8900; info@sondela.com; sondela.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa