Weg! Ry & Sleep

SLUIT JOU PEDALE TOE

-

Sonder toegang tot jou ryding se pedale gaan kapers en motordiewe nie ver kom nie.

Hierdie staalplaat bout jy vas aan die vloerpan van jou ryding – onder die vloermatji­e. Wanneer jy parkeer, wip jy die plaat op en dit klamp in plek vas sodat vreemde voete nie die pedale kan gebruik nie.

Die Lockup-meganisme word met ’n sleutel oopgesluit en vou weer plat wanneer jy wil ry.

As jy ’n demonstras­ie wil sien, gaan na YouTube en tik “lockupdotc­odotza” in die soekblokki­e. Prys R6 500.

Kontak sales@lockup.co.za; lockup.co.za

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa