Weg! Ry & Sleep

SWEIS ALUMINIUM IN DIE VELD

-

Dit kan ’n ramp wees as ’n dakrak of ander belangrike onderdeel van aluminium ver van die beskawing af breek. Voorheen moes jy duim vashou die agterplaas- mechanic op Maun het die regte toerusting om aluminium te sweis.

Nou hoef jy nie meer slapelose nagte te hê nie. Dié draagbare sweispyp-en-bottel bevat ’n metielaset­eleen-en-propaangas­mengsel (oftewel MAPP-gas) wat teen ’n allemintig­e 1 980 ºC brand – beslis warm genoeg om aluminium te soldeer.

Prys R445 vir die gasbottel en sweispyp (sweisstawe uitgesluit).

Kontak 0861 233 636; adendorf.co.za >

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa