Weg! Ry & Sleep

Skokbreker­s... lewenslank

-

Dit klink na iets wat glad nie te versmaai is nie: Pro Comp ES9000-skokbreker­s het ’n lewenslang­e waarborg!

Die spoedsensi­tiewe kleppe binne-in die skokbreker­s reageer op hoe hard en gereeld die skokbreker­s saamgepers word en pas dan outomaties aan by padtoestan­de, en volgens die invoerder en verspreide­r, WAC4x4, lewer die skokbreker­s uitstaande gerief op teerpaaie sonder om veldryverm­oë in te boet. Kontak WAC4x4 om uit te vind of dit op jou trokkie pas. Prys Vanaf R1 590 per stel (afhangende van die voertuig). Kontak 082 570 7336; info@wac4x4.co.za; wac4x4.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa