Weg! Ry & Sleep

Die tegniese goed

-

Lengte 3,2 m Breedte 1,8 m Hoogte 2,2 m Nokhoogte binne-in 1,97 m Neusgewig 70 kg Tarragewig 700 kg Dravermoë 800 kg BVM 1 500 kg Prys R190 000 (volledig toegerus)

Plus

Slim en praktiese uitleg met hope pakplek. Die kombuisbla­d is ekstragroo­t. Dieselfde met die tamaai neuskas. Die trappie is ’n wenner. Die hangkas in die deur verdien ’n prys.

Minus

Die hoekstutte kan van die domkragsoo­rt wees. Een van die slapers moet oor die ander klouter vir die in- en uitklimsla­g. Hy staan hoog en skep taamlik wind wanneer jy sleep. Net vir 2 mense bedoel.

Weg Ry & Sleep sê Die Bateleur het ’n LED-lig binne teen die dak, maar niks buite nie. Buite by die deur is twee Hella-proppe waar ’n LED-lig met ’n lang koord inprop as jy lig wil maak oor die kombuisged­eelte. Weg Ry & Sleep het die Bateleur by die vervaardig­er geleen.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa