Weg! Ry & Sleep

Vir ’n solo-avontuur

-

Jy dra hierdie outjie maklik tot waar jy hom wil hê, want hy weeg ’n skamele 2,6 kg. En met sy unieke ontwerp staan hy binne oomblikke. Die vloer is van poliëtilee­n en die dak van poliëster, wat beteken hy is gebou om te hou.

Met sy 1 500 mm-waterkolom­gradering behoort die reën buite te bly as jy in die winter in die Kaap kamp. Hy is waar- skynlik effens knap vir twee mense, maar net reg vir ’n enkelkampe­erder en sy of haar kamptoerus­ting.

Afmetings 2 400 x 1 400 x 950 mm

Prys R999 by Cape Union Mart.

Weg Ry & Sleep sê Vir sy grootte is dit ’n heel gawe prys.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa