Weg! Ry & Sleep

BESONDERHE­DE

-

DATUMS 26 Februarie 2018 tot 3 Maart 2018.

PRYS R8 450 p.p. (halfprys vir kinders o.10).

DIE TOERPRYS SLUIT IN

• Lodge- en gastehuisv­erblyf vir 5 nagte.

• Ontbyt en aandete elke dag. Op die daaglikse uitstappie­s sal die gids van Bhejane en sy assistent piekniekmi­ddagetes voorsit.

WAT MOET EK BRING?

• ’n Geldige paspoort en dokumentas­ie wat by die grenspos getoon moet word. Jy moet ook alle kostes betaal om oor die grens te kom.

• Jou eie 4x4-voertuig en brandstof.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa