Weg! Ry & Sleep

#36 VOORBLADFO­TO – CYRIL KLOPPER

-

Ek het laatmiddag by Tierkloof in die Richtersve­ld aangekom en dadelik ’n vuur aangesteek. ‘n Donderstor­m was aan die broei en die gepaardgaa­nde bergwind het ‘n dunnerige reënbogie voor yskoue wolke in my rigting gestoot. Die son was katvoet, en toe hy ‘n halfuur later agter die horison wegkruip, het die herrie losgebars.

 ??  ?? Kameravers­tellings Canon EOS 5D; f22; 10 sekondes; 24 mm-lens; ISO 250
Kameravers­tellings Canon EOS 5D; f22; 10 sekondes; 24 mm-lens; ISO 250

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa