Weg! Ry & Sleep

Sien die stilte

Drie van ons lesers hou die son dop soos hy opkom en ondergaan.

- Deur Leon Botha

Oggendplon­s

Hy maak seker hy kry sy oggendstap­pie in en staan altyd reg om ’n mooi foto vas te vang, sê Dirk Crafford van Kleinmond.

“Sedert die begin van die inperking stap ek en my vrou, Nadia, elke oggend 6 km. Ek het hierdie gladde water op ons pad gesien en gevra

Nadia moet ’n klip in die water gooi. Ek het met die foon gereed gestaan om ’n foto te neem soos die klip die water tref. Natuurlik kan ’n mens

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa