Weg! Ry & Sleep

Woonwaens lóóp in Turkye

-

Al is ons nie heeltemal vertroud met name soos Basoglu, Saly, Erba en Pino nie, maak van dié Turkse woonwaverv­aardigers gereed vir ’n oplewing in die mark ná die verwoestin­g wat die koronaviru­s wêreldwyd gesaai het.

Volgens die Indiese TV-kanaal World is One News verkoop woonwaens tans soos soetkoek in Turkye, soveel so dat hulle verkope met 50% opgeskiet het vergeleke met Maart se syfers. Die uitvoer van waens na lande soos Noorweë en Suid-Korea is ook 60% op.

Dit blyk die Turke het nou lank genoeg by die huis gesit. Hulle gaan die kampplekke binnevaar terwyl daar nog ’n verbod is op internasio­nale en plaaslike vlugte. >

 ??  ??
 ??  ?? Basoglu-woonwaens is een van die toonaangew­ende woonwaverv­aardigers in Turkye.
Basoglu-woonwaens is een van die toonaangew­ende woonwaverv­aardigers in Turkye.
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa