Weg! Ry & Sleep

4

- – Derek Britz

Gee my krag Oorleikabe­ls (jumper leads) is belangrike­r as wat ’n mens aldag besef. Wanneer jy vasval, kan dit gebeur dat jy die enjin herhaaldel­ik aan- en afskakel, en dit vreet aan die battery.

Mettertyd kan jou trokkie se battery leegloop en dan moet jy ’n maat nader roep om weer lewe in jou battery te blaas.

“Is hier ’n Defender naby?”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa