Weg! Ry & Sleep

1

- Paraffien Water Allerlei brandstof

Wanneer jy by die kan inloer, sal jy ’n rooibruin verflaag sien. Dit is ’n beskermend­e laag wat keer dat brandstof met die metaal reageer en dit beskadig. Goedkoop namaaksels het dikwels onbehandel­de metaal wat mettertyd gaan roes.

’n Navo-jerrykan is swaar, want die metaal is dik en duursaam. Namaaksels is pure blik en jy kan ’n duik in hom moker met jou vuis.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa