Weg! Ry & Sleep

Biltong en bier

-

Tim Leatherman se bekende reeks mesmoertan­ge is ’n huishoudel­ike naam, en met die Skeletool is alles op jou vingerpunt­e.

Die lem van vlekvrye staal is 66 mm lank en het ’n gladde én getande snykant. Hy het ook ’n verwyderba­re knippie waarmee jy hom aan jou gordel kan haak.

En o ja, die meneer het ook ’n botteloopm­aker.

Prys R760 by Awesome Tools.

sê Die Skeletool is beskikbaar in die vlekvryest­aalafwerki­ng, groen en blou.

Ry & Sleep

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa