Weg! Ry & Sleep

Ou staatmaker

-

Wie ken nié die naam Okapi nie? Dié mes is in Solingen, Duitsland, gebore, ’n stad wat bekend is vir mesmakery.

Meer as 100 jaar lank is Okapi-messe, genoem na die soogdier uit Sentraal-Afrika, na alle Duitse kolonies gestuur.

Die lem (104 mm) is van koolstofst­aal en die houthef met harpuis behandel.

Prys R100 by Outdoor Warehouse.

sê Dié mes maak ’n mens skoon nostalgies.

Ry & Sleep

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa