Weg! Ry & Sleep

Groter ís beter

-

Kaliber is bekend vir sy taai dog bekostigba­re messe, en daarom is dit geen verrassing nie dat dié grootmenee­r relatief goedkoop is.

Die mes se lem word van duursame staal gemaak en wanneer hy uitgevou is, is die hele mes 180 mm lank.

Prys R350 by Cape Union Mart.

sê ’n Kleiner Kaliber-biltongkni­pmes is beskikbaar, maar hierdie een kos net R100 meer. Gaan eerder vir hom. >

Ry & Sleep

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa