Weg! Ry & Sleep

Rowwe Fransman

-

Sedert sy ontstaan as vervaardig­er van messe vir die kleinboere van Savoie, Frankryk, het Opinel ontwikkel tot ’n mesmaker wie se produkte tuis is in bekroonde restaurant­e.

Hierdie model is gemik op mense met ’n passie vir die buitelewe en is water- en hittebesta­nd. Hy spog selfs met ’n vuuraanste­ker.

Prys R800 by Awesome Tools.

sê Die mes het ’n veiligheid­sring wat Marcel Opinel in 1955 ontwerp het om die lem in plek te hou wanneer die mes oop- of toegevou is.

Ry & Sleep

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa