Weg! Ry & Sleep

MacGyver se mes

-

As jy dié handelsnaa­m en kenmerkend­e kleure nie dadelik herken nie, is daar nie salf te smeer nie. Die Switserse vervaardig­er Victorinox, wat wêreldbeke­nd is vir sy veeldoelig­e weermagmes, vervaardig ook dié outjie wat nommerpas is om jou biltong te kerf.

Die lem is 100 mm lank en vlymskerp.

Prys R330 by Outdoor Warehouse.

sê Die enigste manier hoe hierdie mes meer volmaak kon wees, is as daar ook ’n tandestokk­ie ingebou was.

Ry & Sleep

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa