Weg! Ry & Sleep

Vir die hardebaard­e

-

Buffalo River se reeks kluise en geweerkist­e en -sakke is bekend onder jagters, boere en buitelewea­vonturiers, maar dié vervaardig­er het ook ’n groot reeks messe op die rak.

Dié een word spesifiek gemaak vir biltong. Hy is 220 mm lank wanneer jy die lem van 90 mm oopvou.

Prys R300 by Boys Toys.

sê Die mes sal mooi by jou ander Buffalo River-produkte pas.

Ry & Sleep

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa