Weg! Ry & Sleep

Vleispalei­s

-

Dié frikkadell­etjies is onverbeter­lik saam met slappap, enige vorm van pasta, gnocchi, kapokaarta­ppel... en natuurlik in ’n jaffel.

Jy benodig

(maak ongeveer 40 snoepgroot­te happies)

600 g beesmaalvl­eis

240 g salami, fyngekap

½ koppie droë broodkrumm­els

(ek gebruik pankokrumm­els)

¼ koppie gerasperde parmesaan ½ teelepel droë gemengde kruie

1 eier

3 eetlepels olyfolie

2 blikke (400 g elk) tamatie-en-uiesmoor 2 eetlepels balsemieka­syn (as jy jou lyf Italianer wil hou) sout en varsgemaal­de swartpeper na smaak

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa