Weg! Ry & Sleep

Worsjors

-

Dié eenpangere­g is ewe lekker as ontbyt, middag- óf aandete.

Jy benodig

(genoeg vir 4)

6 vet vark- of beesworsie­s

1 blik (400 g) tamatie-enuiesmoor

’n knippie suiker

’n knippie droë gemengde kruie ½ koppie ligte bier of aftreksel

VIR DIE KLUITJIES

50 g botter

1 koppie bruismeel

½ koppie gerasperde cheddar 3 eetlepels Griekse jogurt ’n takkie roosmaryn (opsioneel), gekap

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa