Weg! Ry & Sleep

Kaas dit en geniet dit

-

My vriende Candice en Justin Steyl het dié bekbrander­tjies met vars jalapeño’s oor die kole vervolmaak. As jy klein rooi en geel slaaisoetr­issies pleks van jalapeño’s gebruik, kan selfs diegene wat nie rissies eet nie, saam gesels.

Jy benodig

(genoeg vir 8)

16 vars jalapeñori­ssies of slaaisoetr­issies (salad peppers)

½ koppie mediumvet-roomkaas ½ koppie gerasperde cheddar 2 teelepels srirachaso­us

(of na smaak)

16 repe strepiespe­k

1 blik (410 g) braaismoor

’n hand vol babaspinas­ie ½ rooiui, fyngekap

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa