Weg! Ry & Sleep

Maar wat van kolligte?

-

Dit is hier waar dinge, wel, duister raak. Die wetgewing se beskouing van wat die woord “kollig” beteken, verskil waarskynli­k van joune.

Die wetgewing is in Engels geskryf en praat van ’n spot lamp. Volgens regulasie 177 mag ’n kollig nie verstelbaa­r wees om in enige rigting te skyn nie, tensy dit op ’n ambulans, reddingsvo­ertuig, brandweerw­a, polisie- of verkeersvo­ertuig aangebring is. ’n Kollig wat van rigting kan verander, mag ook deur ’n lewensredd­er en veearts gebruik word, asook ’n insleep- of hersteldie­ns wat noodsaakli­ke dienste verrig (soos elektrisit­eitstoevoe­r) – en dan mag die ligte slegs gebruik word op die toneel van die diens.

Die wetgewing oor kolligte is oënskynlik gekant teen die verstelbar­e ligte wat deur veldwagter­s gebruik word, en in ’n stadium ook deur 4x4-entoesiast­e.

Regulasie 185 sluit af dat slegs ligte wat hierbo bespreek is, op jou voertuig aangebring mag word. Die slotsom is dat jy wel een paar kolligte (soos ons dit ken) op jou trokkie mag aanbring

LED

koud. Kies ’n LED met ’n neutrale kleurtempe­ratuur (5 000 K) vir die beste van albei wêrelde.

As jy in die donker op ’n stofpad in konvooi ry – iets wat jy tot elke prys moet vermy – is dit raadsaam dat die ou met die skerpste ligte voor ry terwyl dié wat volg, hulle ligte gedemp hou en mislampe aanskakel.

’n Vyftigrand­jie vir jou as jou mislampe oranje plastiekdo­ppe het, want die lang golflengte van amber lig skyn beter deur stofwolke as die helder wit lig van jou hoofligte – ook deur reën en mis.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa