Weg!

In Botswana!

-

Een van Weg se profession­ele fotograwe (die fotoredakt­eur, Shelley Christians, of reisredakt­eur, Toast Coetzer) reis saam met die toergesels­kap.

Langs die pad leer jy jou kamera beter ken, en word jy touwys gemaak in die fynere kunsies van komposisie en beligting. Almal kry kans vir persoonlik­e terugvoers­essies met die fotograwe. Die 11 dae lange toer neem jou na van die onvergeetl­ikste bestemming­s in Botswana – jy sál huiswaarts keer met klassieke foto’s! boskokke gemaak word), tent, parktariew­e en profession­ele toerleier, asook die dienste van die fotograwe wat saam toer. Jy ry in jou eie voertuig.

DAG 1 Letlhakane na Kubu-eiland DAG 2 Kubu-eiland na Maun: Botetirivi­er DAG 3 Maun en die Okavangode­lta DAG 4 Maun na Tsodilokop­pies ( Wêrelderfe­nisgebied) DAG 5 Tsodilo na Ngepi Camp (Namibië) DAG 6 Ngepi Camp: besoek Mahango-wildreserv­aat DAG 7 Ngepi Camp: besoek BwaBwata- nasionale park DAG 8 Ngepi Camp na Kasane DAG 9 Victoriawa­terval DAG 10 Chobe- nasionale park DAG 11 Tot siens!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa