Weg!

Nasionale boomklimda­g?

-

Ek het een oggend in die Sabi-Sand-wildreserv­aat langs die Krugerwild­tuin gekyk hoe drie leeus baklei oor ’n duikerkark­as in ’n boom.

Min het ons geweet die beste kom nog. Teen skemer dieselfde dag kom ons af op nóg twee van die Groot Vyf in ’n boom: ’n Luiperd wat ’n buffelkalf gevang het! Ons het ons vergaap aan hoe behendig Ta die karkas rondskuif tussen die takke, so asof dit ’n vuurhoutji­e is. Hierdie is werklik kragtige diere en ’n mens wonder hoeveel kilogram hulle so in ’n boom kan rondsleep.

FREDDIE VAN RENSBURG, Pretoria

Volgens ons wildleweke­nner, L.D. van Essen, kan ‘n luiperd tussen 1½ en 2 keer sy gewig dra. – Red.

SKRYF AAN ONS EN WEN!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa