Weg!

Postberg vol blomme en mense

-

Ons was in September by Postberg in die Weskus- nasionale park. Dit was ’n heerlike sonskyndag en daar was baie toeriste. Die Geelbekres­taurant was propvol en hulle het gewaarsku jy gaan minstens 20 minute wag vir jou kos. Die park is nietemin altyd ’n besoek werd.

BELINDA VAN RENSBURG, Kaapstad

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa