Weg!

Die son sak oor Afrika

-

Ek het die voorreg gehad om onlangs op safari te gaan in die Klaserie-reservaat wat aan die Krugerwild­tuin grens. Wat ’n ongeloofli­ke ervaring! Dit gaan vir seker ’n jaarlikse instelling word.

Dis nou maar eenmaal net in Afrika wat ’n sonsopkoms so mooi kan wees.

GERDA NIEMANN, Kroonstad

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa