Weg!

Lus vir ’n boomtoptoe­r?

-

Ons was op safari in die Hluhluwe-wildreserv­aat toe iemand hierdie leeu in ’n boom gewaar. Die leeu het amper uit die boom geval toe hy probeer afklim. Dit was ’n ongeloofli­ke ervaring en die oorsese toeriste het dit vreeslik geniet.

BENNIE JANEKE, Kimberley

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa