Weg!

Ons kamp in Korea

-

Ek gee Engelsklas­se op die dorpie Gurye in Suid-Korea. Ons probeer so gereeld as moontlik kamp. Dié foto is geneem op ’n uitstappie in die Goheung-provinsie.

Daar is min dinge so lekker soos ’n hangmat en Afrikaanse leesstof. ’n Bietjie “huis” wat darem die ergste verlange verdryf.

KÜRT KRAUSE, Paarl

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa