STIL, BROERS...
Praat is lekker én nodig, maar daar is baie te sê vir stilte. En wat sou gebeur as jy vir ’n héle staptog – twee dae lank – tjoepstil moet bly?
WOORDE SKETS
ERNS GRUNDLING
FRED MOUTON