Weg!

Trap op ’n enkelspoor­paadjie

-

Hier is ’n paar puik bergfietsr­oetes in die vallei wat wissel in afstand en moeilikhei­dsgraad: van die maklike Groenroete (5 km) tot die kuitbreker Swartroete (35 km).

Die paadjies is ’n kombinasie van grondpaaie, tweespoor- en enkelspoor­paadjies wat tussendeur fynbos en wingerde vleg.

Op die langer roetes trap jy al die pad teen Rotaryweg bo Hermanus op, met uitsigte oor Walkerbaai. Waar? Koop jou permit by Euodia Cycles in die Wine Village, by die kruising van die R320 en die R43. Koste Dagpermit: R50 per volwassene; R25 per kind. As jy gereeld hier kom, kry ’n jaarpermit vir R450 per volwassene. Kontak Euodia Cycles 028 316 2119; Wine Village 028 316 3988; hermanus adventures.co.za/trails

– Jon Minster

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa