Weg!

MALAWI

-

Ons steek die grens tussen Zambië en Malawi sonder teëspoed oor. Die enigste haakplek om by die meer uit te kom is die hoofstad, Lilongwe, se verkeer – wat vererger is deur beurtkrag en uitgedoofd­e verkeersli­gte.

By Chembe Eagles Nest is daar net twee ander groepe kampeerder­s en al twee dié voertuie het CA-nommerplat­e! Ons maak dadelik vriende met ons bure, Julie en Keith Tame, en besluit oor ’n paar Kuche Kuche-biere om die volgende dag die koste van ’n bootvaart na die nabye Thumbi-Wes-eiland te deel.

Die vaart is onvergeetl­ik: Ons snorkel saam met duisende kleurryke visse en swem na ’n verlate strand terwyl gewone boskraaie en bontvisvan­gers by ons verby swiep. Daar gekom, berei ons gidse ’n fees voor van gebraaide kampangovi­s, rys en ’n bredie van tamaties en uie met ’n effense byt.

Ons sluit die dag af met ’n besoek aan ’n

 ??  ?? MAAK VAS DIE TOUE (heel bo). Die stormwolke op die horison bo die Malawimeer was die eerste teken van ’n windstorm wat die gebied die volgende oggend sou tref.
HELP ’N BIETJIE DAAR (bo). ’n Ander Suid-Afrikaanse gesin moes die Currells se voertuig...
MAAK VAS DIE TOUE (heel bo). Die stormwolke op die horison bo die Malawimeer was die eerste teken van ’n windstorm wat die gebied die volgende oggend sou tref. HELP ’N BIETJIE DAAR (bo). ’n Ander Suid-Afrikaanse gesin moes die Currells se voertuig...
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa