Weg!

SWAZILAND EN SUID-AFRIKA

-

Ons verlaat die park deur die Numbihek en ry na die Mpondodam. Die dam is redelik vol en hier is buitengewo­on baie diere: sebras, kameelperd­e, ’n trop met minstens 50 olifante en twee keer soveel buffels, plus witrenoste­rs en ’n krokodil wat die karkas van ’n rooibok in kleiner happies skeur – baie van dié happies word deur opportunis­tiese visarende opgeraap. Dit was amper te veel om in te neem!

Daarna steek ons die grens oor na Swaziland by die bosboudorp­ie Josefsdal. Ons slaap in ’n houthuis in die Malolotja- nasionale park >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa