Weg!

HEINRICH HUMAN

-

Canon EOS 1D Mk. II Canon 600 mm-lens

TOAST SÊ: Die baardaasvo­ël (ook bekend as die lammergeie­r) is een van ons skaarsste voëls. Dis ook een van ons mooiste groot voëls, en op ’n besoek aan die Drakensber­g kan ywerige voëlkykers maar verkykers teen die oogbanke hou, want dit is waar jy hulle sal sien. Die voël se byna diamantvor­mige stert (soos gesien van onder), is kenmerkend, en wanneer jy die kop duidelik kan uitmaak, kan jy die “baardjie” onder die ken ook sien.

Dis moeilik om een só af te neem. Die beste is om by ’n aasvoëlres­taurant (soos by Giant’s Castle, waar Heinrich hierdie een geneem het) rond te hang en te hoop dat

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa