Weg!

Die groot trek

Mapungubwe- nasionale park, Limpopo

-

’n Trop olifante loop oor die vlakte waar die Limpopo- en Shasherivi­er in Mapungubwe ineenvloei. Dit was net ná sonsonderg­ang en Scott was alleen op ’n dek wat oor dié uitsig uitkyk. Hy het amper moed opgegee dat hy enige diere gaan sien toe dié olifante opdaag.

Canon 5D Mk. II; 100-400 mm-lens; sluiterspo­ed 1/200ste van ’n sekonde; lensopenin­g f5.6; ISO 400.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa