Weg!

WindpompT-hemp

-

1 Enige vakansieta­s het plek vir ’n doodgewone T-hemp vir bo-oor jou swembroek as jy saam met Kleinsus in die vlak branders staan.

Dié donkergrys kleur gaan ook nie dadelik roomysving­ermerke wys nie... en die slagspreuk behoort die ander mense op die strand te laat glimlag. En nee, jy hoef nie nét water te drink as jy dit dra nie. Ook beskikbaar vir mans. Prys R150 by winkel.weg.co.za

1

3

4

2

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa