Weg!

Hi-Tec Shore IIstapsand­ale

-

2 Hi-Tec het sy gewilde Shore-stapsandal­e effens opgeknap: Die ventilasie­gate is groter en dié geliefde sandaal nou nóg gemakliker. Die Velcro-band is van die hak na die brug verskuif sodat jy hulle makliker kan aantrek.

Die sandale se binnekant is uitgevoer met neopreen wat vinnig droog word nadat jy deur ’n rivier gewaad het. Die rubberagti­ge sool het diep groewe wat kan kers vashou by ’n trekkerban­d. Beter vastrapper­s sal jy nie sommer onder sandale kry nie! En ’n dreinering­sgaatjie in die sool keer dat jy sjierts-sjierts huis toe stap. Prys R500 by Trappers ( trappers. co.za) en hi-tecdirect.co.za

3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa