Weg!

Old Khaki Dixiehemp

-

7

5 etileenvin­ielasetaat (EVA)... dié tongknoper masseer glo jou seer voete terwyl jy die aand se laaste takies voor slaaptyd by die staphut of kampterrei­n verrig. Die elastiese, naatlose bande skaaf ook nie jou vel nie.

Die versoeking gaan groot wees om jou stapstewel­s in die naaste bos te gooi en die laaste paar dae van die Hoerikwagg­oroete eerder in hulle klaar te maak. Prys R770 by Trappers ( trappers.co.za)

5 Katoen is ’n uitstekend­e materiaal vir T-hemde, want dit is sag en absorbeer vog. Maar dit skeur en rek maklik, wat sleg is as jy gereeld deur digte takke stap, oor growwe rotse klouter of op tweespoorp­aadjies deur die bos jaag.

Cape Union Mart se Dixie-hemp bestaan uit 64% katoen en 36% poliëster wat dit duursaam genoeg maak om stampe en stote te verduur. Die skouers en rugneklyn

9

8

6 het gaatjies sodat jy koel bly en die moue kan afrol tot onder jou elmboë om jou boarms teen die son te beskerm. Prys R450 by Cape Union Mart ( capeunionm­art.co.za)

6

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa