Weg!

Salomon TechAmphib­ian 3waterskoe­ne

-

8

Rugsakreis­igers het pakplek vir slegs twee paar skoene: tekkies vir die reis en plakkies om by die backpacker­s te dra. Dié waterskoen­e vervang albei. Jy kan matige staproetes met hulle aanpak, deur riviere waad én met hulle gaan stort.

Die boonste deel van die skoen is van sintetiese leer en nylongaas. Die gaas keer dat klippies binne die

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa