Weg!

GO Travel Fan

-

Dis onaangenaa­m as ’n lastige briesie jou lagie sonbrandro­om vol sandkorrel­s piets, maar glo my, dis veel erger wanneer die lug op ’n snikhete dag glad nie wil roer nie.

Hierdie waaiertjie lyk met die eerste oogopslag bra verspot, maar jy moet hom beslis nie vlak kyk nie. Sy sagte plastiekle­mme woer gewillig en sy verstelbar­e arm laat jou toe om hom naby aan jou op die handdoek te sit en die waaier na jou gesig te kantel. Prys R100 by Trappers ( trappers.co.za)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa